Social links

farmstead inspirited

[architect: cilna de waal]

2 Responses to farmstead inspirited

  1. Yvette Anderson November 21, 2017 at 11:28 am #

    Hallo Marianne,
    jou fotos is absoluut stunning! Ek se nou net vir Cilna dat jy dit regtig vasgevang het! Dit menende nou alles wat ons wil se! Dit is so lekker om hier deur te kyk!
    Ek sal baie graag van hierdie fotos op ons House manual en website wil gebruik – as jy nie omgee nie! Ons het ‘n partner page op website en manual en ek sal jou besonderhede daar in sit en krediet gee op foto self…
    Laat net weet of dit reg is met jou.
    Ek hoop ek sien julle binnekort weer.

    Baie cool!
    Groete
    Yvette

    • Marianne Jonker November 21, 2017 at 4:03 pm #

      natuurlik yvette! (vir die gebruik van die foto’s en die binnekort weer sien!)
      mooibly!

Leave a Reply to Yvette Anderson Click here to cancel reply.