Social links

trailing streamer

“For parting is no single act, it is like a trailing streamer.” –Marlene van Niekerk

…En die wie so graag confetti en streamers sou wou gooi, het hulle mooiste woorde gebring en soos blomme op ‘n graf kom neerlê.  Dana Snyman en mede-kunstenaars soos Gert Vlok Nel deel ‘n verhoog op Dana se tuisdorp, Jacobsbaai, om te praat en te sing en te besin oor  bipolêre depressie. Dit sou Dana en Anette se troudag wees.

 

 

 

 

No comments yet.

Leave a Reply